Look inside

Paperback€18.00
Not availableFree shipping
Buy Now

About the book

Griessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g'n ongeluk nie. En dan gaan 'n woonwa op 'n spogplaas in vlamme op. En die identiteit van die verkoolde liggaam begin die media tot raserny dryf . . .
ISBN9780798185936
PublisherNB Publishers, DIV of Media 24 Boeke Pty Ltd
Publication Date10/31/25
Pages410

Reading is better with the READO app.

Discover books, track progress, read together.

Library

Keep track