13 Uur

13 Uur

Paperback

By using these links, you support READO. We receive an affiliate commission without any additional costs to you.

Description

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans  - en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Bennie Griessel neem die spoor. Maar net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle hom. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.

Book Information

Main Genre
N/A
Sub Genre
N/A
Format
Paperback
Pages
384
Price
N/A