Look inside

7 Dae

4.0(1)
Paperback
Available nowFree shipping
Buy Now

About the book

Ek sal elke dag 'n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla, lees die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin hy hulle afmaai. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Sewe dae van hel.
ISBN9780798156219
PublisherHuman & Rousseau
Publication Date12/31/11
Pages424

Reading is better with the READO app.

Discover books, track progress, read together.

Library

Keep track