Verlos deur die liefde (eBoek)
von Francine Rivers
E-Book
Jetzt kaufen
Durch das Verwenden dieser Links unterstützt du READO. Wir erhalten eine Vermittlungsprovision, ohne dass dir zusätzliche Kosten entstehen.
Beschreibung
Dis 1850, in die middel van Kalifornië se goudstormloop, en Angel verwag niks anders as verraad van mans nie. Sy is reeds as kind in prostitusie gedwing en haar enigste oorlewingsisteem is die haat wat in haar brand. Dan ontmoet sy vir Michael Hosea. ’n Man wat sy Vader se hart soek in alles wat hy doen.
In VERLOS DEUR DIE LIEFDE luister Michael Hosea na God se opdrag: hy trou met Angel en het haar onvoorwaardelik lief. Stadig dring hy tot haar deur; breek deur die bitterheid tot haar hart begin sag word. Maar dit bring oorweldigende gevoelens van onwaardigheid en vrees. En dan vlug Angel. Terug na die duisternis, weg van haar man en sy deurdringende liefde. Sy is vreesbevange en besef haar enigste genesing moet kom van die Een wat haar nog liewer het as Michael Hosea. Die Een wat haar nooit ooit sal laat gaan nie.
Meer as 1 miljoen eksemplare van hierdie roman oor God se onvoorwaardelike, oorvloedige liefde is al wêreldwyd verkoop. Hierdie nuwe uitgawe sluit ook ’n studiegids in om Francine Rivers se legendariese verhaal in elke leser se hart vas te lê.
Haupt-Genre
N/A
Sub-Genre
N/A
Format
E-Book
Seitenzahl
460
Preis
N/A
Verlag
Christian Art Distributors Pty Ltd
Erscheinungsdatum
31.12.2012
ISBN
9781431606610